Kanaal Piesang

Yip, ons het uiteindelik dit letterlik reggekry om actually op die inter-webs te gaan met Piesang Radio en ons amptelike eerste reeks van lekker stout en lekker kakpraat oor leefstyl stories se naam is “Kanaal Piesang”. So sit terug en laat jou partner al die werk doen want hier gaan ons lekker kuier en natuurlik lekker speel ook… enjoy en onthou hou daai piesang vas moet hom nie verloor nie.