Piesang Party

Betty's Bay, South Africa
February 5, 2021 6:00 pm - 3:00 pm

Kom geniet stoute en lekker PodCast opnames nou saam met Piesang Radio op ons eie Kanaal Piesang. Ons gaan weekliks nuwe episodes uitbring so stuur daardie versoeke sommer nou in.

Fyndraai bied gereeld die Piesang Party aan die wat piesang avontuur wil geniet, maar met die ekstra vernuf en professionele diens van die span by Fyndraai wat sorg dat julle in unieke en gemaklike akkommodasie tuisgaan vir n hele naweek. Die Fyndraai span maak ook dan gedurende die Piesangrige naweek seker dat julle van die beste en gourmet bos-styl etes voorsien word. Alles net teen een bedrag en jy hoef net jou piesang lus saam te bring. Eksklusief by die volgende Piesang Party launch Fyndraai ook hulle nuwe verrassings produk, ‘TontelDoos’ wat eersdaags beskikbaar gaan wees vir enige iemand wat hou van seks speelgoed en dit wel as n verrassing elke drie maande wil hou.

Vir meer inligting oor ons volgende Piesang Party en TontelDoos, kontak on gerus direk by info@piesangradio.co.za of kontak die Ebenator by info@fyndraai.co.za

Performers

DJ Piesang
Hoof Piesang