Wat is Kanaal Piesang?

Kom geniet stoute en lekker PodCast opnames nou saam met Piesang Radio op ons eie Kanaal Piesang. Ons gaan weekliks nuwe episodes uitbring so stuur daardie versoeke sommer nou in.