21
Nov, 2020

Episode 8

Yip, DJ Piesang is terug online met n heel nuwer episode van Piesang Radio. Vandag gesels ons oor respek in die leefstyl en dan dedicate DJ Piesang n song vir Thys en Nicolene wat awesome Piesang...

SiteAdmin
Read More
21
Nov, 2020

Episode 7

Vandag gesels ons met Dr Dre in die Piesang Ateljee oor baie interesante goed soos BDSM en jaloesie in die leefstyl. Dan luister ons na songs uit die ou dae en treffers in die huidige! Kom luister...

SiteAdmin
Read More
21
Nov, 2020

Episode 6

Vanaand luister ons na ou en nuwe treffers terwyl DJ Groot Piesang n spesiale vroulike gas in die Piesang Ateljee het. Kom luister gerus saam na die stories en tunes! Met trots geborg deur Fyndraai -...

SiteAdmin
Read More
21
Nov, 2020

Episode 5

Welkom terug by n heel nuwe episode van Piesang Radio. In die opwindende en bepak gelaaide episode hoor ons regtig die ware redes agter die Piesang konsep. Kom luister saam en onthou stuur jul...

SiteAdmin
Read More
21
Nov, 2020

Episode 4

Ons gesels saam oor baie interesante leefstyl punte dan gooi DJ Groot Piesang songs van die 90's en ook n rowwe treffer en ons eindig met n lekker liedjie wat jy jou velskoene moet aantrek. Kom...

SiteAdmin
Read More
21
Nov, 2020

Episode 3

Daarsy ons alweer terug met n heel nuwe episode van Kanaal Piesang en DJ GrootPiesang speel treffers aan al die vrouens en maak n klein foutjie... Dan hoor ons ook meer van die Piesang Party...

SiteAdmin
Read More
21
Nov, 2020

Episode 2

Ons is terug met Episode 2 van ons Kanaal Piesang en in die episode luister ons na treffers wat tedoen het met geld, seks op die strand en girls wat my haat! Dan gesels ons ook oor vrouens wat die...

SiteAdmin
Read More
21
Nov, 2020

Episode 1

"Die geboorte van die Piesang",... na hoeveel jaar se droom van DJ GrootPiesang se eie PodCast en eerste Suid Afrikaanse leefstyl radio stasie is die finaly here to...

SiteAdmin
Read More