Episode 2

SiteAdmin

Ons is terug met Episode 2 van ons Kanaal Piesang en in die episode luister ons na treffers wat tedoen het met geld, seks op die strand en girls wat my haat! Dan gesels ons ook oor vrouens wat die leefstyl dryf en julle mening word waardeer. Luister saam en stuur julle versoeke nou sodat ons dit vir julle kan speel. Episode met trots gebrog deur Buffelsfontein Baard Olie.