Episode 3

SiteAdmin

Daarsy ons alweer terug met n heel nuwe episode van Kanaal Piesang en DJ GrootPiesang speel treffers aan al die vrouens en maak n klein foutjie… Dan hoor ons ook meer van die Piesang Party binnekort en hoe dinge werk. Onthou om julle versoeke te stuur na info@piesangradio.co.za Hierdie episode is met trot geborg deurg Dunlop,..maak seker jou rubber is altyd gemaak van top gehalte.