Episode 4

SiteAdmin

Ons gesels saam oor baie interesante leefstyl punte dan gooi DJ Groot Piesang songs van die 90’s en ook n rowwe treffer en ons eindig met n lekker liedjie wat jy jou velskoene moet aantrek. Kom gesels saam. Met trots aangebied deur Buffelsfontein Baard Olie.