Podcasts

Besoek gerus van ons trotse radio en podcast besigheids vriende soos Spotify, Serato en Castbox.fm.  Hulle speel  almal n spesifieke rol om Piesang Radio moontlik te maak . Net onder hierdie 3 x Piesang hero’s is al Kanaal Piesang se opgeneemde vorige Podcast episodes. Gaan luister gerus en deel jou opinie of versoek met DJ Piesang. 

Spotify Premium

Ons kan met trots na 12 maande van Piesang Radio eerlik deel met julle dat Spotify Premium ons lekker treffers aan die gang hou met goeie kwaliteit musiek van regoor die wereld. Spotify Premium is baie bekostigbaar en Spotify maak dit maklik om ons treffer lysies orals saam met ons te kan neem om dit te deel met ander awesome piesangs.

Serato DJ Pro

Serato is ons amptelike opname en klank toerusting asook sagteware voorsiener. Serato weet hoe ons Piesangs se stemme mooi te laat klink en maak dit met aanhoudende opgraderings baie interesant. Probeer jy bietjie Serato DJ Pro en dalk kan jy ook binnekort jou eie Podcast of Radio stasie van die been af bring.

Castbox.fm

Castbox.fm is Piesang Radio se amptelike Podcast en LiveCast aanlynse platform wat vir ons die beste kwaliteit podcasts na miljoene piesangs kan versprei. Castbox.fm laat ook toe dat ons analises kan doen op al ons fans en luisteraars sodat ons presies weet waarvan hou julle en wat het ons dalk n blabs mee geloop op een van ons episodes.

Kanaal Piesang | Podcast Episodes

Geniet ons podcast-uitsendings..

Episode 8
Episode 8 - November 20, 2020
18:09
Episode 7
Episode 7 - July 23, 2020
39:01
Episode 6
Episode 6 - April 13, 2020
37:02
Episode 5
Episode 5 - April 1, 2020
32:03
Episode 4
Episode 4 - March 29, 2020
20:35
Episode 3
Episode 3 - March 18, 2020
10:28
Episode 2
Episode 2 - February 2, 2020
14:17
Episode 1
- January 5, 2020
6:01