Podcasts Tuiste

Piesang Radio bied gereeld die Piesang Party aan die wat piesang avontuur wil geniet, maar met die ekstra vernuf en professionele diens van ons span by Piesang Radio wat sorg dat julle in unieke en gemaklike akkommodasie tuisgaan vir n hele naweek. Die Piesang Radio span maak ook dan gedurende die Piesangrige naweek seker dat julle van die beste en gourmet bos-styl etes voorsien word. Alles net teen een bedrag en jy hoef net jou piesang lus saam te bring. Eksklusief by die volgende Piesang Party launch Fyndraai ook hulle nuwe verrassings produk, ‘TontelDoos’ wat eersdaags beskikbaar gaan wees vir enige iemand wat hou van seks speelgoed en dit wel as n verrassing elke drie maande wil hou.

Vir meer inligting oor ons volgende Piesang Party en TontelDoos, kontak on gerus direk by info@piesangradio.co.za

En om die piesangs nog meer stouter te kry het ons ook elke 3 maande n wonderlike Piesang Party, elke keer gehou by n unieke en kreatiewe akkommodasie plekkie in die geheim waar jy en jou maat kan agteroor sit en mekaar kan geniet terwyl die piesangs van Piesang Radio seker maak julle word bederf. Vir meer inligting oor ons volgende partytjie kontak ons gerus by info@piesangradio.co.za of by 0743501670

Piesang Radio en Piesang Party is met trots geborg deur Fyndraai © All regte voorbehou maar termes en voorwaardes geld. 2020.