Wie Is Ons?

Welkom by die Piesang Radio, die eerste ware leefstyl en (swining) radio program in Afrika. Hier gesels ons oor stout wees en hoe ons mekaar kan raadgee om nog stouter te wees.

Met treffers wat DJ Groot Piesang vir ons die gaps vul van Golden Oldies na Afrikaanse sokkie tot by Ruk-en-Rol! Versoeke is baie belangrik vir Piesang Radio so stuur jou versoekie na info@piesangradio.co.za or plaas n kort boodskap op ons Podcast platform.

Behalwe vir die lekker saamkuier met voorafgelaaide episodes op ons PodCast platform is Piesang Radio ook nou elke Maandag aand LIVE vanaf 20:00 tot 22:00!

Vir meer inligting oor ons volgende Piesang Party en TontelDoos, kontak on gerus direk by info@piesangradio.co.za

En om die piesangs nog meer stouter te kry het ons ook elke 3 maande n wonderlike Piesang Party, elke keer gehou by n unieke en kreatiewe akkommodasie plekkie in die geheim waar jy en jou maat kan agteroor sit en mekaar kan geniet terwyl die piesangs van Piesang Radio seker maak julle word bederf. Vir meer inligting oor ons volgende partytjie kontak ons gerus by info@piesangradio.co.za of by 0743501670

Piesang Radio en Piesang Party is met trots geborg deur Fyndraai © All regte voorbehou maar termes en voorwaardes geld. 2020.